Pastoor Dirk – Wat gebeur tans in die Middeooste en wat se die Bybel

Sondag 5 Jan 2020 Oggend Boodskap
Pastoor Dirk – Wat gebeur tans in die Middeooste en wat se die Bybel

Amerika in die Bybel

Dan 7:4 Die eerste was soos ‘n leeu, en hy het vlerke van ‘n arend gehad; ek het bly kyk totdat sy vlerke uitgeruk is en dit van die grond af opgehef en soos ‘n mens op twee voete neergesit is en daaraan ‘n mensehart gegee is.
Rev 12:14 maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, ‘n tyd en tye en ‘n halwe tyd.

Iran in die Bybel

Dan 11:40 Maar in die tyd van die einde sal die koning van die Suide met hom in botsing kom, en die koning van die Noorde sal op hom afstorm met strydwaens en perderuiters en baie skepe, en hy sal daarmee in die lande inkom en instroom en dit oorvloei.
Dan 11:41 Hy sal ook kom in die Pragtige Land, en baie sal struikel; maar hierdie volke sal uit sy hand vryraak: Edom en Moab en die beste deel van die kinders van Ammon.
Dan 11:42 En hy sal sy hand uitsteek teen die lande; ook Egipteland sal nie vrykom nie.
Dan 11:43 En hy sal mag hê oor die skatte van goud en silwer en oor al die kosbaarhede van Egipte, terwyl die Líbiërs en die Kusiete sy voetstappe volg.
Dan 11:44 Maar gerugte uit die ooste en uit die noorde sal hom verskrik; daarom sal hy met groot woede uittrek om baie mense te verdelg en met die banvloek te tref.
Dan 11:45 En hy sal sy paleistente opslaan tussen die see en die berg van die heilige Prag; maar hy sal aan sy einde kom, en daar sal vir hom geen helper wees nie.

Eze 38:1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Eze 38:2 Mensekind, rig jou aangesig teen Gog, in die land Magog, die vors van Ros, Meseg en Tubal, en profeteer teen hom
Eze 38:3 en sê: So spreek die Here HERE: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal!
Eze 38:4 En Ek sal jou weglok en hake in jou kakebene sit en jou laat uittrek en jou hele leër, perde en ruiters, almal volkome toegerus, ‘n groot menigte met die groot en die klein skild, wat almal die swaard hanteer;
Eze 38:5 Perse, Kusiete en Putéërs saam met hulle, almal met skild en helm;
Eze 38:6 Gomer en al sy leërs, die huis van Togarma, in die uithoeke van die Noorde, en al sy leërs—baie volke saam met jou.

Ander Artiekels wat gelees kan word

http://trulightradioxm.org.za/teachings/jared-kushner-working-towards-the-gog-and-magog-war/

Front Row Tickets to the Gog and Magog War

Gog – Magog, 6th Trumpet and the 4 Angels in the Euphrates River.

Golan Height Oil ~ last Blood Moon ~ Gog and Magog.

Open Letter to Gog and Magog

http://trulightradioxm.org.za/bible-prophecy-in-the-news/what-is-waiting-for-israel-2019-and-beyond/

The 3 Future Wars and the Role Players in Bible Prophecy

God and The Nuclear Bomb!

Weapons burn for 7 Years