Pastoor Dirk – Ek gaan jou verseker uit die Vuur Pluk

Oggend Boodskap 10 Maart 2020
Ek gaan jou verseker uit die Vuur Pluk en jou sonde bevlekte kleed van jou afruk

(Mat 18:9) En as jou oog jou laat struikel, ruk dit uit en werp dit weg van jou af. Dit is vir jou beter om met een oog in die lewe in te gaan, as om twee oë te hê en in die helse vuur gewerp te word.

(Jud 1:23) maar ander moet julle met vrees red deur hulle uit die vuur te ruk; en ook die kleed moet julle haat wat deur sonde bevlek is.