Pastoor Dirk – Psalm 91 Voorbereidings Begin NOU !

Oggend Boodskap – Audio – 22 April 2020
Voorbereidings vir Psalm 91 Beskermings Plan het vandag begin

Psa 91:1 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Psa 91:2 Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
Psa 91:3 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.
Psa 91:4 Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is ‘n skild en pantser.
Psa 91:5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,
Psa 91:6 vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie!
Psa 91:7 Al val daar duisend aan jou sy en tien duisend aan jou regterhand—na jou sal dit nie aankom nie.
Psa 91:8 Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.
Psa 91:9 Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
Psa 91:10 Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie;

Voorbereidings Gebeds Boeke – Laai af

eBoeke in Afrikaans

Prescription Prayers from Heaven

New Book Release

ARE YOU HEAVEN READY ?

Are You Heaven Ready?

Die Advertensie speek BOEKDELE .
WORD WAKKER CHRISTEN – TYD IS NOU !

All seeing Eye
Omgekeerde Kruis – satanisme
Lady Gaga hoof sataniese Heks aan getrek in die Templar Knight Klere
World Health Org – Home the TARGET

waarskuwing – sit maar liewer jul TV’s af onderbewussyn Propganda word nou vol gepomp – One World Order