Pastoor Dirk – As die Klippe begin Uitroep

Oggend Boodskap 17 Feb 2020
As die Klippe begin Uit Roep

Vriende ek stel met soveel dankbaarheid aan u bekend ons nuutste webwerf ! ” Die Webwerf wat siele gaan wen vir die Koningkryk die regte manier ” ons werk tans nog aan die English side ! Maar die Afrikaanse kant is gereed en kan begin siele wen vir die Koningkryk van God ! Kyk gerus en laat ons weet wat u dink ! Marisa was die superster wat my gehelp het met die vertaling van my English book ! Die webwerf word aan die Heilige Gees opgedra as n gereedskap stuk vir die Koningkryk ! Mag dit vrug DRA ! Mag dit ‘n arbeider word in n reeds vrugbare en oesbare oes ! 12 Steps to Heaven – God’s Original Salvation Plan
Steps2Heaven die webwerf word 100 % ondersteun deur TruLight Radio XM en TruLight TV ! TruLight Radio XM en TruLight TV