Pastoor Dirk – AUDIO boodskap – Die 7 Jaar vredes verdrag in die Nuus

Die 7 Jaar vredes verdrag in die Nuus

Dan 9:27 En hy sal een week lank (7 Jaar) met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.