Pastoor Dirk – Ons is mos Kinders van die Lig?

Oggend Boodskap 8 Jan 2020

Pastoor Dirk – Ons is mos Kinders van die Lig?

Ons is mos Kinders van die Lig
Mat 24:36 Maar van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen.
Ja die Dag en Uur ken ons nie
Maar tog gee die Bybel vir ons genoeg bewyse tussen watter Gebeurtenisse Jesus se wederkoms is en n Goeie indikasie van die Tydstip
Paulus se
Eph 5:8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig.

1Th 5:1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie;
1Th 5:2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ‘n dief in die nag.
1Th 5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.
1Th 5:4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie.
1Th 5:5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.
1Th 5:6 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees.
1Th 5:7 Want die wat slaap, slaap in die nag; en die wat dronk word, is in die nag dronk.
1Th 5:8 Maar laat ons wat van die dag is, nugter wees, met die borswapen van geloof en liefde aan, en as helm die hoop op die saligheid.
1Th 5:9 Want God het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry deur onse Here Jesus Christus
1Th 5:10 wat vir ons gesterf het, sodat ons, of ons waak en of ons slaap, saam met Hom kan lewe.

Daar is Sekere gebeurtenisse / Profesies in die Toekoms met Duidelike Tydlyn aan gekoppel

1. The Oorneem van die 3rd Temple deur die Antichrist en instel van die 666 Merk van die Dier
2. Die Bou van die 3rd Temple in Jerusalem langs die Dome of the Rock op Temple Berg
3. Die Teken van die 7 jaar Vredes verdrag wat deur die Valse Joodse messiah self verbruik word halfpad
4. Die Slag van Gog en Magog

Nr 1

Daniel se

Dan 9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ‘n Gesalfde, ‘n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid.
Dan 9:26 En ná die twee en sestig sewetalle sal ‘n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van ‘n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met ‘n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings.
Dan 9:27 En hy sal een week lank (7 Jaar ) met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.

Daniel noem die gebeurtenis = die Oprig van die Ontsettende Gruwel en offer afskawing

7 Jaar vredes verdrag gaan in die Helfde verbreuk word = na 3 en Halwe jaar
Twee gedeeltes = 3 en halwe jaar vrede en 3 en halwe jaar Groot verdrukking
Iaw 42 maande Vrede / 42 Maande Verdrukking
Iaw 1260 Dae Vrede / 1260 / 1290 / Dae verdrukking

Dan 12:11 En van die tyd af dat die voortdurende offer afgeskaf en die ontsettende gruwel opgerig word, sal duisend twee honderd en negentig dae verloop.
Dan 12:12 Welgeluksalig is hy wat bly verwag en duisend drie honderd vyf en dertig dae bereik.

Na die gebeurtenis kom Jesus 1335 Dae later se Daniel – 45 Dae verskil na die verdrukking en die wederkoms

Jesus bevestig dit

Mat 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet—
Mat 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;

Paulus maak die gebeurtenis duidelik

2Th 2:3 Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf
2Th 2:4 die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.

Nr 2.

Die Bou van die 3rd Temple – Jesus wys vir Johannes
Rev 11:1 En ‘n riet soos ‘n stok is aan my gegee, en die engel het gestaan en gesê: Staan op en meet die tempel van God en die altaar en die wat daarin aanbid.
Rev 11:2 Maar die voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aan die heidene gegee; en hulle sal die heilige stad twee en veertig maande lank vertrap.
Rev 11:3 En Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer.

42 Maande / 1260 Dae van die Inhuldiging van die Temple tot wanneer die Antichrist die Temple oorneem

Rev 11:7 En wanneer hulle hul getuienis voleindig het, sal die dier wat uit die afgrond opkom, teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak;
Rev 11:8 en hulle lyke sal lê op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.
Rev 11:9 En mense uit die volke en stamme en tale en nasies sal hulle lyke drie en ‘n halwe dag lank sien en nie toelaat dat hulle lyke in die graf gelê word nie.
Rev 11:10 Die bewoners van die aarde sal bly en verheug wees oor hulle en sal vir mekaar geskenke stuur, omdat dié twee profete die bewoners van die aarde gepynig het.
Rev 11:11 En ná die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.
Rev 11:12 En hulle het ‘n groot stem uit die hemel vir hulle hoor sê: Kom op hierheen! En hulle het opgevaar na die hemel in die wolk, en hul vyande het hulle aanskou.
Rev 11:13 En in dié uur het daar ‘n groot aardbewing gekom, en ‘n tiende van die stad het geval, en sewe duisend mense het in die aardbewing omgekom, en die ander het bevrees geword en aan die God van die hemel heerlikheid toegebring.

3 en halwe Dag – 3 en Halwe Jaar van verdrukking

Jesus wys aan Johannes

Die Jode wat moes vlug uit Judea uit na die wilderness het gevlug na Jordania

Rev 12:6 En die vrou (Jode/Israel) het na die woestyn gevlug waar sy ‘n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank.

2de Helfte Verdrukkings tydperk – 1260 Dae

Rev 12:14 maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, ‘n tyd en tye en ‘n halwe tyd.
Tyd = 1 Jaar / Tye = 2 Jaar / Halwe Tyd 6 Maande

2de Helfte Verdrukkings tydperk – 3 en Halwe Jaar

Nr 3

7 Jaar vredes verdrag

Onthou Daniel Dan 9:27 En hy sal een week lank (7 Jaar ) met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.

Nou bevestig Ezekiel die 7 jaar vrede na die slag van Gog en Magog

Eze 39:9 En die inwoners van die stede van Israel sal uitgaan en vuur maak en stook met die wapens: klein en groot skilde, met boë en pyle en knopkieries en spiese; en hulle sal daarmee vuur maak sewe jaar lank;
Eze 39:10 sodat hulle geen hout uit die veld sal dra of in die bosse sal kap nie, maar met die wapens vuur sal maak; en hulle sal plunder die wat hulle geplunder het, en berowe die wat hulle beroof het, spreek die Here HERE.

4de

Slag van Gog en Magog

Eze 39:11 En in dié dag sal Ek aan Gog ‘n plek gee waar ‘n graf sal wees in Israel, die dal van die trekkers aan die oostekant van die see, en dit sal vir die deurtrekkers die pad toemaak; en daar sal hulle Gog begrawe en sy hele menigte en dit noem: Die dal van Gog se menigte.
Eze 39:12 En die huis van Israel sal hulle begrawe om die land te reinig, sewe maande lank.
Eze 39:14 Ook sal hulle vaste manne afsonder wat die land deurgaan en die trekkers begrawe wat bo-op die grond oorgebly het, om dit te reinig. Aan die einde van sewe maande sal hulle ‘n ondersoek instel,

14 Maande lank sal dit nee mom Gog en Magog se dooies begrawe te kry . Daarna die 7 Jaar wapens brand

In total gee dit ons 8 Jaar na die Gog en Magog tot die wederkoms van Jesus dan die wegraping by die slag van Armageddon

Rev 16:15 Kyk, Ek kom soos ‘n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie.
Rev 16:16 En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.