Pastoor Dirk – Laaste Dae beveiliging

Oggend Boodskap 20 Jan 2020
Pastoor Dirk – Laaste Dae beveiliging

2Ti 3:1 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.
2Ti 3:2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig,
2Ti 3:3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie,
2Ti 3:4 verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God;
2Ti 3:5 mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af.

Free Ebooks from Pastor Dirk

The True Gospel