Kind van God word wakker die Filistyne is op jul !

[06:07, 19/09/2021] Pastor Dirk – Trulight: Die Heilige Gees het my 3 Uur van Oggend wakker gemaak , met die Boodskap . Kind van God word wakker die Filistyne is op jul ! Die verhaal van Simson kan gelees word in Rigters 13 -16 . Vanoggend is ons 18 maande in ‘n Mensgemaakte Pandemie , wat nie n pandemie was nie maar weens die Vaccines nou ‘n pandemie geword het . wat deur die Media vergroot is en weens Vrees vir die Dood en Ongeloof in Ons Groot God het Baie Christenne vandag die Merk van die Dier = Covid 19 Vaccine Sertifikaat ontvang wat hul binnekort moet gebruik om te Koop en te verkoop ( Werke te Behou ) . Behalwe dit sien ons nou daagliks dat die Slang Gif wat hul geneem het SATAN SPOEG die Vaccine hul nie verhoed om Covid 19 Virus te ontvang en daarvan te sterf nie en dan ook nou ander redes …
[06:57, 19/09/2021] Pastor Dirk – Trulight: Die Heilige Gees het my 3 Uur van Oggend wakker gemaak , met die Boodskap . Kind van God word wakker die Filistyne is op jul ! Die verhaal van Simson kan gelees word in Rigters 13 -16 . Vanoggend is ons 18 maande in ‘n Mensgemaakte Pandemie , wat nie n pandemie was nie maar weens die Vaccines nou ‘n pandemie geword het . wat deur die Media vergroot is en weens Vrees vir die Dood en Ongeloof in Ons Groot God het Baie Christenne vandag die Merk van die Dier = Covid 19 Vaccine Sertifikaat ontvang wat hul binnekort moet gebruik om te Koop en te verkoop ( Werke te Behou ) . Behalwe dit sien ons nou daagliks dat die Slang Gif wat hul geneem het SATAN SPOEG die Vaccine hul nie verhoed om Covid 19 Virus te ontvang en daarvan te sterf nie en dan ook nou ander redes van sterftes veroorsaak- So hul is Gefob om dit te neem vir een rede , Om die Populasie van die Aarde met 2 derdes te verminder deur sterftes weens die Vaccine en Laaste rede Kontrolle deur die Merk van die Dier = Vaccine Sertifikaat . Die Probleem egter is dat Ons as AntiVaxxers Kinders van God , nou uit blindheid gesien word as oorsaak vir die sterftes tussen die Vervloektes . en gaan binnekort in ‘n Groot verdrukking in gedruk word of Ons dit wil aanvaar of nie ! Binne die Volgende 9 MAANDE gaan hul ons uit die Sameleweing en die werksplek dwing op ons eie Keuse . Ons sal ons Huise ens moet verlaat om onsself onder die Vervloektes uit te kry sodat ons nie omkom weens die Peste onder hul nie ! Die Is harde woorde ek weet . maar dit is soos ek dit ontvang het . Jy as AntiVaxxer Remnant van God moet verdrukking gereed raak en Hemel gereed word BAIE VINNIG : As jy in Sodom en Gemorah will bly gaan jy ontvang wat hul ontvang / Aan die Christen wat die satans spoeg en sy merk geneem het . word daar gese , Jy wat die Vaccine geneem het uit vrees vir die Dood en ongeloof in jou groot God wat jou kon beskerm , jou gesond sou hou en gesond sou maak as jy siek was en voorsien het as jy jou werk en inkomste voorsien . Aan jul word daar gese , Jul het die Koning van die Aarde = Lucifer gekies as jul Heer en Meester – neem nou deel aan die peste en wraak van God oor jul ! Aan die Predikers / Dominees / Pastore en ander Kerk titel false Herders wat n kudde aangepor het om die satan spoeg en merk van die dier te neem , julle koppe sal die plaveisel wees in die Pad wat van die wit troon oordeel en na die Hel gaan . jul mense sal op jul gesigte trap op pad hel toe en jul sal elkeen sien ! en daarna met dubbel slae geslaan word ! Jul het die pad gekies ! Point of NO return is bereik vir ons almal = Die een wat jy gekies het is nou jou Meester en Heer . die dag as jy daai Vaccine Sertifikaat neem in jou regter hand en dit inhandig om te koop en te verkoop bokant die Kinders van God , dan word daai Vaccine Sertfikaat jou PERSOONLIKE Merk van die dier . Onthou die Dag en datum !!! Daai Vaccine Sertifikaat gaan binnekort verander in ‘n QR Code op jou slimfoon en as jy nie ‘n slimfoon het nie , ‘n armband wat jy moet koop met jou QR Code persoonlike Nommer van die Dier daarop . en Baie binnekort verander daai QR Code na ‘n RFID chip wat vir die Nie Christen in sy regter hand geplaas gaan word en vir die “Christen” (Dis nou JY wat die satan spoeg en merk van die dier geneem het uit vrees en ongeloof ) in jou voorkop , want die eienaar van die slang spoeg weet , dit is waar God graag Sy seel / merk wou plaas ! Openb 7 en 9 , Maar weens jou gees van vrees wat jy van Lucifer jou meester ontvang het en jou ongeloof in DIE WARE GOD het jy dit geneem en sal die Nadele daarvan moet geniet (Geestelik en Liggamlik) ! want daar is nie voordele daaraan verbonde nie – net nadele ! Terug by die Anti Vaxxer Kinders van God – staan vas in die verdrukking – God se Beskerming / Genesing en Voorsienings planne het reeds ingeskop die dag toe jy geestelike besluit het ek staan by God die Vader , Jesus die Seun en die Heilige Gees . Binnekort sal jy jouself moet verwyder van die samelewing maar net vir n tydtjie dan is Jesus hier met sy wederkoms en wegraping by die slag van Armageddon ! Pasop vir die Vangnette van die Voelvangers van die Laaiwaaierige Pes . Luister na die stem van die Heilige Gees voor jul doen . gaan of besluit ! Staan Vas in jou verdrukking met geloof en geduld , en maak seker jy word Hervervul met die Heilige Gees in die laaste uitstorting binnekort ! Word Verdrukking gereed en word Hemel Gereed ! Ons help graag ! Laai die eboeke af en volg die 12 stappe na die Hemel . My Boodskap is afgelewer : laat hy wat lees, oplet— Laat die wat ore het – Luister ! Pastoor Dirk – TruLight Bediening https://www.thegospeltruth.net.za/eboeke-in-afrikaans/ https://www.steps2heaven.co.za/ https://trulightradioxm.org.za/teachings/pastoor-dirk-audio-sept-2021-is-jy-verdrukking-en-hemel-gereed-wel-die-merk-van-die-dier-is-op-ons/