Kort Video – 12 Stappe na die Hemel

‘n Kort Video vir jou slimfoon of Tablet , Stap saam met Pastoor Dirk deur die Ou Testamentiese Tabernakel en die oorspronklike Verlossings plan , waarvan net die rol spelers verander het in die Nuwe Testament verlossings Plan – genoem die 12 Stappe na die Hemel

Skakel net die Radio speler af regs bo voor jy die Video speel