Pastoor Dirk – Is Rook Sonde?

Oggend Boodskap 25 Jan 2020
Is Rook Sonde ?

1Co 3:16 Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?
1Co 3:17 As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig, en dit is julle.

1Co 10:13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
1Co 10:14 Daarom, my geliefdes, vlug vir die afgodediens.

Mat 22:37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Mat 22:38 Dit is die eerste en groot gebod.
Mat 22:39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Mat 22:40 Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.