Lering Reekse deur Pastoor Dirk

4 Reekse Leringe oor 4 Onderwerpe wat Pastoor Dirk oor ‘n tydperk van een jaar op ons Whatsapp groepe geleer het . Vermeng met pragtige musiek tussen in . Ook is Pastoor Dirk se gratis Ebook / Eboek aflaaibaar hier aangaande die onderwerp . 15 Ure se Leringe en 4 Gratis ebooks

Pastoor Dirk van TruLight Radio XM staan bekend vir verskeie Bybel Waarheide en Openbaringe wat deur die Heilige Gees aan hom gegee is in ‘n tydperk van 14 maande ! 

Openbaringe soos –

Die 12 Stappe na die Hemel – Ou Testamentiese Temple Plan wat ook die oorspronklike Verlossing plan was, is nie verander in die Nuwe Testament nie , daar is net nuwe Rol Spelers geplaas , saam gevat in twee eboeke ,  Veral klem op wie die nuwe Aarde en  Nuwe Hemel gaan behaal https://www.thegospeltruth.net.za/eboeke-in-afrikaans/

Nog ‘n besondere Openbaring was wat gebeur agter die skerms as ‘n mens gedoop word met die Heilige Gees, Hoe ontvang jy jou Gawes en vrugte van die Gees, Verskeie Openbaring soos , die Heilige Gees se Engele wat die Doping van die HG waarneem ook die 7 Geeste van God , die Seel van God en ander saam gevat in sy gratis eboek . https://www.thegospeltruth.net.za/ebooks/

Dan ook verskeie openbaring in die Eskatologie van die Bybel . soos die Ware Bybel tydlyn vir die Eindtyd , verduideliking oor elke aspek , soos die Groot verdrukking , die laaste uitstrorting van die Heilige Gees ens . beskryf in 4 gratis ebooks . https://www.thegospeltruth.net.za/ebooks/eschatology-back-2-the-future/

Dan is daar ander waarheid onderwerp Openbarings soos wat gebeur na die Dood – en wanneer vind die Wegraping werklik plaas plus wat gebeur op aarde en met die aarde as Jesus terug kom vir sy wederkoms .

Amper te veel Kennis en wysheid om een Paragraaf te skryf .  Sy Kennis oor al die Valse Leerings daar buite kom van sy gawe deur die Heilige Gees van Onderkeiding van geeste . hy het ook die Kennis en wysheid vir ons gratis gegee deur die eboek .  https://www.thegospeltruth.net.za/the-great-falling-away/

Dan is hy nog nederig oor sy Gedigte , Liedere en Toneel stukke wat hy geskryf het !

Dan die Lys van 9 Eindtyd gebede aan hom gegee as Voorskrif gebede vir die tyd waarin ons tans is en binnekort gaan bevind ook saam gevat in Gratis eboeke . https://www.thegospeltruth.net.za/eboeke-in-afrikaans/

Pastoor Dirk is ook die Stasie Bestuurder van TruLight TV en 4 Radio Kanale

En beheer en bestuur tans 9 webwerwe vir die Koningkryk van God .

www.TruLightRadioXM.org.za

TruLight TV – www.TruLightTV.org.za – a Light in the Darkness

Our Digital Evangelist – www.Steps2Heaven.co.za – Leading People to Heaven

Our Cancer and Chronic Illness Healing Website – www.BattleCancer.co.za

The End Time Truth Website – www.EndTimeTruth.co.za

A Website that assist you in Freedom from Addiction – www.AddictionHELP.org.za

And a Website for Job finding in SA – www.EkSoekWerk.org.za

Free EBook’s by Pastor Dirk – www.TheGospelTruth.net.za

Ware Lig XM – Ons bring die Ware Lig na jou in jou Taal –  https://wareligxm.listen2myshow.com

TruLight Gospel Music Only Channel–  https://trulightradioxm.listen2myshow.com

And Waarheid uit die Woord – Audio Preke and Lering van Pastoor Dirk – https://waarheiduitdiewoord.listen2myshow.com

Soos u kan sien is alles wat God hom gegee het Gratis en sy werk aan TruLight Radio XM doen hy vrywillig sonder vergoeding soos hy opdrag gekry het van die Here , die Evangelie aan almal is Gratis !