Pastoor Dirk – Valse Herlewing VS Ware Herlewing

Sondag Oggend Boodskap – 29 Des 2019 Pasop vir die Valse Herlewing tydens die laaste Dae . Soek die Ware Herlewing gekoppel aan Heilige Gees Dooping !

Handl 2:16 – 21 Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is:
En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.
En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer.
En Ek sal wonders gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde, bloed en vuur en rookdamp (Wraak van God Openb 16).
Die son sal verander in duisternis en die maan in bloed voordat die groot en deurlugtige dag van die Here kom (Wederkoms van Jesus /wegraping en slag van Armageddon) .
En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.

Volg die 12 Stappe na die Hemele

Lewe met die Ewigheid in my Gedagtes – Pastoor Dirk Flemix

Doctrines of Demons – The Great Falling Away
The Great Falling Away via Doctrine of Demons by Pastor Dirk Flemix