4 SA Predikers Praat oor die Regering se Vaccine Mandaat teenoor die Kerk

Dit gaan alles oor die Kerk en die Vaccine Mandaat vir die Kerk . Kom ons hoor wat se 4 Predikers oor die regulasies veranderings aan die Gesondheids wet en aan die verpligting van die Mandaat aan die Kerk . 4 Verskillende SIENINGS, AKSIES en REAKSIES ! Laat die Heilige Gees u Lei tot u antwoord en u reaksie!

Eerste aan die woord . Past. At Boshoff CRC South Africa

https://www.facebook.com/atboshoffcrc/videos/278605474461035/

Tweedens – Past. Bosch van Jubilate Gemeente , Bloemfontein.

Derdens – Past. Frik Weideman van Manorah Ministries

Laastens : Pastoor Dirk van TruLight Ministries

TruLight Vriende . daar is nou Baie versoeke op social media . om By groepe betrokke te raak wat wel die Vaccine en sy Certfikaat teen staan , deur Gebeds aksies, geestelike oorlog, Petiesies en Aksies teen die regering Veral van die Christelike Politieke Party en kerk predikers . Ons by TruLight ondersteun dit glad nie die Tipe optrede nie . Ons is bewus hiervan en ons predik al 3 jaar dat die Vaccine Certificate dieselfde kenmerke het as die Merk van die Dier 666 . so ons staan die Vaccine en Vaccine certifikaat ten sterkste tee , Maar wat ons ook moet besef , die 666 merk van die dier is Bybel Profesie , en dit is God se eindtyd Meester plan om Ons sy Kinders se Klere skoon te kry en ons te laat begin afstaan van ons liefde vir die skatte van die aarde . Ons kan nie teen Bybel Profesies , aksies , gebed of Toy Toy nie . die Planne is nie die Nuwe Wereld Orde se planne nie , dit is alles God se eindtyd plan om ons verdrukkings gereed en ook hemel gereed te kry ! as ons dit kon teenstaan sou die eindpunt wees ons wil die wederkoms van Jesus en daarna die wegraping uitstel om net bietjie langer op die aarde te wil bly .

Nee ons kan nie teen God se perfekte eindtyd Meester Plan Petiesies teken , Daarteen Bid of Toy Toy nie . want dit is God se plan , Ja die Nuwe Wereld orde dink dit is hul plan , maar ons weet wat wag , die Groot verdrukking , daarna die wraak van God ten dan die wederkoms en wegraping daarna net voor die Slag van Armageddon . Die Vaccine Certifikaat is die Merk van die dier en sonder dit kan jy reeds nie verkoop nie ( GELD verdien deur Arbeid nie ) en binnekort nie kan koop nie . Maar stop gaan ons nie kan nie meer as 66.6 % Mederheids stem is reg oor die aarde gegee in die vorm van die vaccine opname en uitreik van die Merk van die dier . die Bybel se die antchrist veroorsaak dat ons dit neem , nerens sal dit verplig word nie totdat die antichrist self hier is nie , tans is daar 4 maniere om deel te word van die Dier .

1. Sy nommer neem = Vaccine certifikaat .

2. sy naam neem = Covid Recovery Certificate wat volgende is .

3. Sy beeld aanbid – sy reels en regulasie aanvaar oor covid en dan

4. die Merk neem . rfid skyfie onder die veld in die regter hand of voorkop en dit is reeds in oor die 100 000 mense in swede se arms met hul vaccine certifikaat daarin vir gemaklikheid . In plaas daarvan dat ons aksies loods teen die Beherende Nuwe Wereld orde en op die einde van die dag God se eindtyd Meester plan , Hoekom werk ons nie Liewer om ons en ons Families verdrukkings gereed en Hemel gereed te Kry nie .

Die enigste Oplossing tot die Probleem !!

IS JY Verdrukking gereed as jy weier om die Merk van die Dier 666= Vaccine Certificate te neem ?

Ons help graag – Gratis eboek laai hier af

https://trulightradioxm.org.za/teachings/leringe-deur-pastoor-dirk-in-afrikaans/is-jy-verdrukking-gereed-gratis-eboek-vir-die-kind-van-god-anti-vaxxer/

DAN NOG een belangrike Vraag . IS JY Hemel Gereed ? Hier help ons ook graag . volg die 12 stappe na die Hemel om seker te maak jy is HEMEL GEREED !

https://www.steps2heaven.co.za/

Verstaan die Eindtyd saam met Pastoor Dirk