Pastoor Dirk – Jesus Leef ! Sy Ware Kerk Leef Nog !

Oggend Boodskap 11 Feb 2020
Jesus Leef!! Sy Ware Kerk Leef Nog !!!

Satan en sy demone staan Bree Bors in Kerke vandag ! Weens twee redes het hul die kerk oorgevat met n mag Dom valse leringe ! Daar werklik dink die verdwaalde Christen hy of sy is op pad Hemel toe ! Die twee redes ! Is christenne was en is te lei om vir hulself die Bybel te lees en bestudeer ! Tweede die werking van die Heilige Gees was verbied in die kerk en veral die gawe van Onderskeiding van geeste was onderdruk ! Pastoor Dirk ! www.trulightradioxm.org.za