Dr.Susan Vosloo Praat die Waarheid oor Covid en sy Inenting plus ander!

Waar die Berig Begin het Media Dekking oor die Waarheid Dr. Susan Vosloo, Suid-Afrika se eerste vroulike hartchirurg en ʼn vooraanstaande dokter wie se mening wyd gerespekteer word, sê in die video (https://www.bitchute.com/video/RxlhN8OcQqBn/) op die BitChuteplatformonder andere dat die “entstof nie ingebring is vir Covid nie, maar dat Covid ingebring is vir dieentstof”. Die video … Continue reading Dr.Susan Vosloo Praat die Waarheid oor Covid en sy Inenting plus ander!