Ware Lig XM

AKSIE – Sit net TruLight Radio XM se uitsending af regs bo en Druk net op die skakel koppeling hieronder

Ware Lig XM – is ‘n tweede kanaal wat TruLight Radio XM geskep het vir ons Afrikaanse Luisteraars in Suid Afrika en Namibia, Die Radio gaan vanaf 6 Na middag to 10 Na Middag uitsaai vir eers , net om te begin en ook sondag oggende vanaf 6 am – 10 am . Slegs Afrikaanse Musiek en Programme sal uitgesaai word op die Kanaal en webtuiste alleenlik

Ware Lig XM
Maandag tot Sondag
Program
GMT / UTC +2

18:00 Dagstukkie
18:15 Woord op ‘n drafstap – Pastoor Maruis Swart
19:15 ‘n Woord van Waarheid – Pastoor Dirk
20:15 Nuwe Hoop – Dr. Hennie Brits
21:00 Die Bron van My Lewe – Dr. Ben Booyens
21:30 Leer saam – Pastoor Dirk
22:00 Bybel voorlesing / Einde van Uitsending

En u sal Hier kan Luister – sit net TruLight Radio XM se uitsending af regs bo en Druk net op die skakel koppeling hieronder , vanaf 6 Na middag to 10 Na Middag reg deur die week en 6 am – 10 am Sondag Oggende

Ons Beplan om met Uitsending te Begin op die 21st Junie 2019