Die Voorskrif Gebed teen Vrees

Vir Beskerming teen Vrees. Neem in Hoop, met Geloof en in Liefde. Bid met oorgawe hardop by uself!  – Bid daagliks, of so gereeld as benodig. Die gebed stel die beskerming krag van die Bloed van Jesus vry, en werk ook sielkundig met ons as mens. Die gebed kom saam met Krag gebed kaarte, … Continue reading Die Voorskrif Gebed teen Vrees