As Die Rol Daar afgelees Word

As die Rol daar afgelees word – Christen Boeremusiek Program aangebied deur Pastoor Dirk

Die Program Bestaan uit lekker geestelike boere musiek met n gaskunstenaar , En ‘n Waardheids Boodskap deur Pastoor Dirk.

Luister elke saterdag aande vanaf 20:00 8nm tot 9 hier op ons webwerf

Pastoor Dirk se program van Gisteraand is op Podcast beskikbaar . luister nou

Contact TruLight Radio XM

We would love to receive your Comment or Question